OOR ONS

By Viking is ons reeds vir meer as 20 jaar daartoe verbind om die Suid-Afrikaanse produsent van die hoogste kwaliteit plantbeskermings- en onkruidbeheerprodukte te voorsien sodat maksimum opbrengste verkry kan word.

Ons is verbind tot "Goeie Landboukundige Praktyke" en omgewingsbeheer tegnologie.

Dit is die samewerking tussen Viking se agente en personeel wat die besigheid uitbou en waarde toevoeg om te verseker dat ons altyd vennote van die Suid-Afrikaanse produsent sal wees.


>> MEER OOR ONS VOORKEUR PRODUKTE
Tuisblad Oor Ons Voorkeur Produkte Verteenwoordigers Statutêre Dokumente Skakels Kontak Ons © Viking Vrywaring ontwerp deur www.gstudio.co.za